Noah Taylor

Noah Taylor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Noah George Taylor
Geboorte 4 September 1969 (1969-09-04)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Noah Taylor (gebore 4 September 1969) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shine (1996), Almost Famous (2000), The Life Aquatic with Steve Zissou (2004), en Edge of Tomorrow (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy